As challenging as it was, 2021 was a year of growth for the University of Cape Town (UCT). Staff and students took to heart the view that we can welcome challenges as opportunities to adapt, lead and grow.
Early in the year, we had to bid farewell to Dr Stuart Saunders, a former UCT vice-chancellor who served during the politically tumultuous years of 1981 to 1997. He passed away on 12 February after a short illness and was honoured 12 days later at a university memorial service. Dr Saunders remained a stalwart friend and supporter of UCT long after his tenure. He was especially active in maintaining relationships with alumni and other supporters while UCT embarked on its process of transformation.
As the year drew to a close, we had to bid farewell to yet another remarkable man who was a fervent supporter of higher education: Emeritus Archbishop Desmond Mpilo Tutu. “The Arch” lent his name to many research-led initiatives at a wide range of universities. At UCT, the Desmond Tutu HIV Centre in the Faculty of Health Sciences reflects his compassion for those who were affected by the disease, and the Nansen-Tutu Centre for Marine Environmental Research in the Science Faculty reflects his love of the environment. We will forever be grateful for the role this Nobel Peace Prize winner played in focusing world attention on the atrocities of apartheid.
Of course, the destruction brought about by the Table Mountain fire in April was a terrible blow. The loss of so many archives held within and below the Jagger Reading Room will be felt for years to come. We remain grateful to the restoration experts globally who donated their assistance, and to the other friends who assisted with muscle power, facilities and equipment to help preserve the archives that survived the library fire. We continue with our commitment to “build back better” all the buildings that were destroyed or damaged by the fire.
Along with the rest of the world, we struggled with the limitations forced on us by the COVID-19 pandemic. But the lessons we learnt in 2020 about teaching, learning and research in an environment of enforced social distancing served us well in the second year of COVID-19. We also continued to pursue the many areas of research that the pandemic opened up – not only in Health Sciences and the search for more effective and cheaper vaccinations, but also in how the pandemic affected South Africans from a social, legal and community standpoint. We were proud to open the UCT Community of Hope Vaccination Centre on 1 September at our Forest Hill residence complex in Mowbray.
For the first time in its 71 years of existence, the UCT Summer School was held online, an example of our academic resilience in a challenging period where in-person engagements were prohibited. This innovation not only allowed us to continue to deliver a stimulating and informative selection of courses and lectures, it also made it possible to reach students who would never have been able to join UCT Summer School from their parts of the country or the world. As a result, UCT Summer School achieved a historic geographical reach into the computers of alumni and friends around the globe.
I am pleased to report that our scholarship advanced in many ways, thanks to the perseverance and talent of our academics, students and members of our support staff. UCT now leads in Africa in all five major world university rankings. Here is a sampling of how the UCT community continued to shine in the national and global arena:
UCT also continues to demonstrate leadership in our responses to social issues. We strengthened our stance against sexual and gender-based violence, with a policy for new disciplinary procedures for sexual misconduct, approved by Council in December 2020. The policy targets the objectives of the new Sexual Misconduct Policy and Procedure, especially around the alignment of a survivor-centred process.
Later in the year, UCT alumnus Dr Alude Mahali spoke at the inaugural Uyinene Mrwetyana Commemorative Lecture to celebrate the legacy of the UCT student whose life was cut brutally short in 2019. The commemorative lecture was presented in partnership with the Uyinene Mrwetyana Foundation. First-year social science student Luhlanganiso Majebe was the first recipient of the Uyinene Mrwetyana Scholarship.
We continued to focus on increasing access to students from marginalised communities and homes, so that future researchers and scholars will represent a wider spectrum of Africans. Although the National Student Financial Aid Scheme announced a reduction in the number of programmes eligible for funding, which affected three UCT programmes, Council approved R30 million in funding for appeals, part of which was made available to qualifying students in these programmes.
Of course, graduation is the highlight of the academic journey. We are proud of the 6 223 students who made it through the pandemic challenges and graduated in December 2021 and in March 2022. UCT graduates remain among the world’s most employable, according to the 2022 Quacquarelli Symonds (QS) Graduate Employability Rankings – the second consecutive time that UCT has placed within the top 100. UCT also places 95th among 550 institutions.
Accomplishments such as these demonstrate what excellent academic standards, combined with a fervent commitment to advancing social welfare, can be attained even under the limitations of a pandemic. The rest of this review expands on the work of the university and the amazing people who make up the UCT community.
Professor Mamokgethi Phakeng
Vice-Chancellor
Inleiding van die Visekanselier
Hoe uitdagend dit ook al was, was 2021 ’n jaar van groei vir die Universiteit van Kaapstad (UK). Personeel en studente het die siening aanvaar dat ons uitdagings kan verwelkom as geleenthede om aan te pas, te lei en te groei.
Vroeg in die jaar moes ons van Dr Stuart Saunders, ’n voormalige UK visekanselier, afskeid neem. Hy het dedien as visekanselier gedurende die polities-onstuimige jare van 1981 tot 1997. Dr Saunders is op 12 Februarie ná ’n kort siekbed oorlede en is 12 dae later met ’n universiteitsgedenkdiens vereer. Dr Saunders het lank ná sy ampstermyn ’n staatmakervriend en ondersteuner van UK gebly. Hy was veral aktief in die handhawing van verhoudings met alumni en ander ondersteuners, terwyl die UK met sy proses van transformasie begin het.
Namate die jaar tot ’n einde geloop het, moes ons afskeid neem van nog ‘n merkwaardige man wat ‘n entoesiastiese ondersteuner van hoër onderwys was: emeritus-aartsbiskop Desmond Mpilo Tutu. Die “Arch” het sy naam aan baie navorsingsgeleide inisiatiewe aan ‘n wye reeks universiteite verleen. By die UK vertoon die Desmond Tutu MIV-sentrum in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe sy deernis vir diegene wat deur die siekte geraak is, en die Nansen-Tutu Sentrum vir Mariene Omgewingsnavorsing in die Fakulteit Natuurwetenskappe dui sy liefde vir die omgewing aan. Ons sal vir ewig dankbaar wees vir die rol wat hierdie Nobelpryswenner vir Vrede gespeel het om die wêreld se aandag op die gruweldade van apartheid te vestig.
Natuurlik was die verwoesting, wat die Tafelbergbrand in April meegebring het, ’n verskriklike slag. Die verlies van soveel argiewe, wat binne en onder die Jagger-leeskamer gehou was, sal nog vir jare gevoel word. Ons bly dankbaar vir die restourasiekundiges wêreldwyd wat hul bystand verleen het, en aan die ander vriende wat met spierkrag, fasiliteite en toerusting gehelp het om die argiewe te bewaar, wat die biblioteekbrand oorleef het. Ons gaan voort met ons verbintenis om al die geboue wat deur die brand vernietig of beskadig is “beter te herbou”.
Te same met die res van die wêreld het ons gesukkel met die beperkings wat die COVID-19-pandemie op ons afgedwing het. Maar die lesse wat ons in 2020 oor onderrig, leer en navorsing in ’n omgewing van gedwonge sosiale afstand geleer het, het ons goed in die tweede jaar van COVID-19 gedien. Ons het ook voortgegaan om die talle navorsingsgebiede, wat die pandemie oopgemaak het, na te streef – nie net in Gesondheidswetenskappe en die soeke na meer doeltreffende en goedkoper inentings nie, maar ook in hoe die pandemie Suid-Afrikaners uit ’n sosiale, wetlike en gemeenskapsoogpunt geraak het. Ons was trots om die UK Community of Hope-inentingsentrum op 1 September by ons Forest Hill-koshuiskompleks in Mowbray te open.
Vir die eerste keer in sy 71-jaar bestaan, is die UK Somerskool aanlyn gehou; ’n voorbeeld van ons akademiese deursettingsvermoë gedurende ’n uitdagende tydperk waar persoonlike verbintenisse verbied is. Hierdie nuwighede het ons nie net toegelaat om voort te gaan om ’n stimulerende en leersame keur van kursusse en lesings te lewer nie, dit het dit ook moontlik gemaak om studente te bereik wat nooit voorheen vanuit hul dele van die land, of die wêreld, by UK Somerskool sou kon aansluit nie. As gevolg hiervan, het die UK Somerskool ’n historiese geografiese reikwydte in die rekenaars van alumni en vriende regoor die wêreld bereik.
Ek is bly om te rapporteer dat ons kundigheid op baie maniere gevorder het, danksy die deursettingsvermoë en talent van ons akademici, studente en lede van ons ondersteuningspersoneel. UK lei Afrika nou in al vyf die belangrikste universiteitsranglyste. Hier is ’n steekproef van hoe die UK-gemeenskap aangehou het om in die nasionale en globale arena te skitter:
UK gaan ook voort om leierskap deur ons reaksie op maatskaplike kwessies te toon. Ons het ons standpunt teen seksuele en geslagsgebaseerde geweld versterk, met ’n beleid vir nuwe dissiplinêre prosedures vir seksuele wangedrag, wat in Desember 2020 deur die Raad goedgekeur is. Die beleid teiken die doelwitte van die nuwe Seksuele Wangedragbeleid en Prosedure, veral om met ’n oorlewende-gesentreerde proses tred te hou.
Later in die jaar het UCT-alumnus Dr Alude Mahali die eerste Uyinene Mrwetyana Gedenklesing gelewer, om die nalatenskap van die UK-student wie se lewe in 2019 wreed kortgeknip is, te vier. Die gedenklesing is in vennootskap met die Uyinene Mrwetyana-stigting aangebied. Eerstejaar sosiale wetenskap student, Luhlanganiso Majebe, was die eerste ontvanger van die Uyinene Mrwetyana-beurs.
Ons het voortgegaan om te fokus op die verhoging van toegang vir studente uit gemarginaliseerde gemeenskappe en huise, sodat toekomstige navorsers en skoliere ’n wyer spektrum van Afrikane sal verteenwoordig. Alhoewel die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFS) ’n vermindering in die aantal programme wat vir befondsing in aanmerking kom aangekondig het, wat drie UK-programme geraak het, het die UK Raad befondsing van R30 miljoen vir appèlle goedgekeur, waarvan ’n gedeelte aan kwalifiserende studente in hierdie programme beskikbaar gestel is.
Natuurlik is die gradeplegtigheid die hoogtepunt van die akademiese reis. Ons is trots op die 6 223 studente wat deur die uitdagings van die pandemie gekom het en in Desember 2021, en in Maart 2022, grade behaal het. UK gegradueerdes bly onder die wêreld se mees indiensneembare, volgens die 2022 Quacquarelli Symonds (QS) Graduate Employability Rankings – die tweede agtereenvolgende keer wat UK onder die top 100 geplaas het. UK plaas ook 95ste onder 550 instellings.
Prestasies soos hierdie demonstreer die uitstekende akademiese standaarde, gekombineer met ’n vurige verbintenis tot die bevordering van maatskaplike welsyn, wat ten spyte van die beperkinge van ’n pandemie bereik is. Die res van hierdie oorsig brei uit oor die werk van die universiteit en die wonderlike mense wat deel van die UK-gemeenskap uitmaak.
Professor Mamokgethi Phakeng
Visekanselier
Intshayelelo yeSekela-Tshansela
Nangona ibingumngeni, u-2021 ibingunyaka wokukhula kweYunivesithi yaseKapa (UCT). Abasebenzi kunye nabafundi bathathele ingqalelo imbono yokuba sinokuyamkela imingeni njengamathuba okuziqhelanisa, ukukhokela kunye nokukhula.
Ebutsheni bonyaka, kuye kwafuneka sithi ndlelantle kuGqirha Stuart Saunders, owayesakuba ngusekela-tshansela nosebenze kwiminyaka yezidubedube zopolitiko zika-1981 ukuya ku-1997. Uye wasishiya ngomhla we-12 kaFebruwari emva kokugula okufutshane waze wawongwa emva kweentsuku ezili-12 emva koko kwinkonzo yesikhumbuzo yeyunivesithi. UGqr Saunders uye wahlala engumhlobo othembekileyo nomxhasi we-UCT ixesha elide emva kokuba ebambe isikhundla. Ubekukhuthalele kakhulu ukugcina ubudlelwane nabafundi bangaphambili kunye nabanye abalandeli ngelixa i-UCT ikwinkqubo yayo yenguqu.
Njengoko unyaka usiya ekupheleni, kuye kwafuneka sithi ndlela-ntle kwenye yamadoda abalaseleyo, nebingumxhasi okhutheleyo wemfundo ephakamileyo: Ubhishophu Omkhulu Osamileyo uDesmond Mpilo Tutu. "I-Arch" inike igama lakhe kumanyathelo amaninzi ophando kwiiyunivesithi. E-UCT, iZiko leHIV likaDesmond Tutu kwiFakalthi yeNzululwazi yezeMpilo (Faculty of Health Sciences) libonisa uvelwano kwabo bachatshazelwe sesi sifo, kwaye iZiko leNansen-Tutu loPhando lweNdalo yaseLwandle kwiFakhalthi yeSayensi libonisa uthando lwakhe kwezendalo. Siya kuhlala sinombulelo ngendima edlalwe ngulo waphumelela iBhaso loXolo lukaNobel(Nobel Peace Prize) ekugxininiseni ingqwalasela yehlabathi kwinkohlakalo yocalucalulo.
Nangoku, intshabalalo eziswe ngumlilo we-Table Mountain ngo-Epreli yaba yintlekele embi. Ilahleko yendawo yokugcina irekhodi ezininzi ezigcinwa ngaphakathi nangaphantsi kweGumbi lokuFunda leJagger liza kuvakala kwiminyaka ezayo. Siya kuhlala sinombulelo kwiingcaphephe ezilungise iJagger kwihlabathi jikelele ezithe zanikela ngoncedo lwazo, nakwabanye abahlobo abathe bancedisa ngamandla wabo, amaziko kunye nezixhobo zokunceda nokugcina oovimba abasindileyo kumlilo wethala leencwadi. Siyaqhubeka nokuzinikela kwethu “ekwakheni kwakhona ngcono” zonke izakhiwo ezitshatyalalisiwe okanye ezonakaliswe ngumlilo.
Kunye nehlabathi liphela, siye sazabalaza nezidingo ezinyanzeliswa kuthi ngubhubhani we-COVID-19. Kodwa izifundo esizifundileyo ngo-2020 malunga nokufundisa, ukufunda kunye nophando kubume bokunyanzeliswa bokunganxulumani nabantu busincede kakuhle kunyaka wesibini we-COVID-19. Sikwaqhubekile nokulandela iinkalo ezininzi zophando ezithe zavulwa ngulo bhubhani - hayi kuphela kwiNzululwazi yezeMpilo kunye nokukhangela ivaksini ezisebenzayo nezinexabiso eliphantsi, kodwa nakwindlela ubhubhane obachaphazele ngayo abemi boMzantsi Afrika ngokwentlalo, ezomthetho kunye noluntu. Sibe neqhayiya ngokuvula iZiko loGonyo loLuntu leThemba lase-UCT (UCT Community of Hope Vaccination Centre) ngomhla woku-1 kuSeptemba kwindawo yethu yokuhlala yaseForest Hill eMowbray.
Okokuqala ngqa kwiminyaka engama-71 yobukho, iSikolo saseHlotyeni sase-UCT sibanjelwe kwi-intanethi (online), umzekelo wokubonakalisa ukomelela kwethu ezifundweni ngexesha elinzima apho ukuzibandakanya nomnye umntu bekungavumelekanga. Olu tshintsho aluphelelanga nje ekusivumeleni ukuba siqhubeleke ngokukhetha izifundo ezivuselelayo nezifundisayo, kodwa lwenze ukuba kube nokwenzeka ukufikelela kubafundi abangakwaziyo ukufikelela kwi-UCT Summer School abasuka kwiindawo zabo okanye zehlabathi. Kangangokuba, iSikolo saseHlotyeni siphumelele ekufikeleleni kwimbali ngokwejografi kwiikhompyutha zabafundi ababesele bengaphambili kunye nabahlobo kwihlabathi jikelele.
Ndiyavuya ukunika ingxelo yokuba isibonelelo sezifundo (scholarship) sethu siqhubele phambili ngeendlela ezininzi, ngenxa yokunyamezela kunye netalente yabafundi bethu, abafundi kunye namalungu abasebenzi bethu abasixhasayo. I-UCT ngoku inkqenkqeza phambili e-Afrika kuwo omahlanu amanqanaba aphezulu kwiiyunivesithi zehlabathi. Nantsi isampulu yendlela uluntu lwase-UCT oluqhubeke ngayo ukuqaqamba kwisizwe nehlabathi:
I-UCT ikwaqhubeleka nokubonisa ubunkokeli kwiimpendulo zethu kwimiba yentlalo. Siye saqinisa ukuma kwethu ngokuchasene nobundlobongela obuphathelele kwezesondo kunye nesini, ngomgaqo-nkqubo weenkqubo ezintsha zoluleko zokuziphatha kakubi ngokwesondo, ezavunywa liBhunga ngoDisemba 2020. Lo mgaqo-nkqubo ujolise kwiinjongo zoMgaqo-nkqubo omtsha wokuZiphatha kakubi ngokweSondo kunye neNkqubo, ngakumbi malunga nokulungelelaniswa kwenkqubo egxile kwixhoba.
Kamva enyakeni, owayengumfundi wangaphambili wase-UCT uGqirha Alude Mahali uthethe kwiNtetho yeSikhumbuzo sokuqala sika-Uyinene Mrwetyana sokubhiyozela umthetho womfundi wase-UCT owathi ubomi bakhe bathathwa kakubi busebufutshane ngo-2019. Esi sifundo sesikhumbuzo siqhutywe ngentsebenziswano ne-Uyinene Mrwetyana Foundation. Umfundi owenza unyaka wokuqala kwisayensi yentlalontle uLuhlanganiso Majebe ube ngowokuqala ukufumana isibonelelo sokufunda esisekelwe (Uyinene Mrwetyana Scholarship).
Siqhubekile sigxile ekwandiseni ukufikelela kubafundi abasuka kwiindawo namakhaya ahlelelekileyo, ukuze abaphandi nabaphengululi bexesha elizayo bamele uluhlu olubanzi lwama-Afrika. Nangona i-National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) ibhengeze ukuncitshiswa kwenani leenkqubo ezifanele ukufumana inkxaso-mali, nto leyo echaphazele iinkqubo ezintathu ze-UCT, iBhunga liphumeze izigidi ezi-30 zeerandi (R30 million) kwinkxaso-mali yofakelo lwezibheno, inxalenye yayo iye yafumaneka kubafundi abafanelekileyo kwezi nkqubo.
Nangoku ke, umsitho wokuthwaswa kwezidanga zokuphumelela kwabafundi yeyona nto iphambili kwinkqubo yokuqhubeka kwezifundo. Siyazingca ngabafundi abayi-6 223 abathe baphumelela kulo mceli-mngeni kwaye baphumelela ngoDisemba ka-2021 nangoMatshi ka-2022. Abafundi abaphumelele e-UCT bahlala bephakathi kwabona baqeshekayo kwihlabathi, ngokwe-Quacquarelli Symonds (QS) ka-2022 yokuQeshwa kwesiDanga - inqanaba lesibini ngokulandelelana ixesha apho i-UCT ilibeke kwi-100 ephezulu. I-UCT ikwabekwe kwindawo yama-95 kumaziko angama-550.
Izinto eziphunyeziweyo ezifana nezi zibonisa ukuba yeyiphi imigangatho yemfundo esemagqabini, idityaniswe nokuzibophelela ngokunyanisekileyo ekuqhubeleni phambili intlalo-ntle yoluntu, inokuphumeza naphantsi kwemeko yobhubhane. Inxalenye yolu phononongo yandisa umsebenzi weyunivesithi kunye nabantu abamangalisayo ababumba uluntu lwase-UCT.
UNjingalwazi Mamokgethi Phakeng
USekela-Tshansela
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NoDerivatives 4.0 International License.
Please view the republishing articles page for more information.
Chief Operating Officer’s report, Dr Reno Morar.
19 Oct 2022 - 6 min readProfessor Martin Hall, Acting Deputy Vice-Chancellor: Transformation
19 Oct 2022 - >10 min readAssociate Professor Lis Lange, Deputy Vice-Chancellor: Teaching and Learning
19 Oct 2022 - 4 min read
The Newsroom and Publications unit releases an annual report, which is a review of activities on campus during the previous year. It spans nearly all aspects of UCT life, and includes reports from senior executives on issues such as governance, teaching and learning, research, social responsiveness, transformation and employment equity. Each year the report clearly illustrates clearly why UCT is held in such high regard in South Africa, Africa and across the globe.